放大镜
搜索加载器

Hannah Howe 
ANN se OORLOG 

支持
Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?

Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?

Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kêrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het?

Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.

        

€0.94
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781071572511 ● 翻译者 Nelmari Marais ● 出版者 Goylake Publishing ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8048858 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

27,013 此类电子书