放大镜
搜索加载器

Hans Pienaar 
Die Generaal 

支持
Adobe DRM
的封面 Hans Pienaar: Die Generaal (ePUB)
Daar is ’n klop aan die deur. My vinger wil nie verder saamtrek nie. My hart hamer die sekondes in my ore om. Wat sal gebeur as ek die sneller trek? Johan is negentien en in die weermag. Wanneer die adjudant hom inlig dat hy na Seksie C in die Zambesivallei gestuur word om onreëlmatige ontgroening te ondersoek, pak ’n ongekende opgewondenheid hom beet. Maar dit is korte duur, want Johan besef gou hy is nie opgewasse teen die weermag nie. Ter ontvlugting besoek Johan pasnaweke sy ouer neef Ben in Pretoria. Ben, die rebelse seun van die generaal. Ben wat sy eie oorlog veg. Die Generaal is ’n onthutsende, oorrompelende en aangrypende verhaal wat die absurditeit van die Grensoorlog en die verwoestende impak daarvan op jong mans se lewens met sensitiwiteit teken.
€13.99
支付方式

关于作者

Hans Pienaar is in 1955 in Stellenbosch gebore maar het dwarsdeur die land grootgeword. Sedert die 1980s woon hy in Johannesburg waar hy sy brood verdien het as joernalis en uitgewer, onder andere as lid van die redaksie van Vrye Weekblad en as direkteur van Taurus. Hy is getroud met die digter Corne Coetzee.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 320 ● ISBN 9780624085829 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6685018 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

708,403 此类电子书