放大镜
搜索加载器

Helena Hugo 
Helena Hugo Derde Keur 

支持
Adobe DRM
的封面 Helena Hugo: Helena Hugo Derde Keur (ePUB)
In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabië, en van ’n prins op ’n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy ’n Aladdin-lampie koop.
In Narkose vir die hart maak die Walskoning, dr. Franz Strauss, se blou oë dr. Saranie du Plessis week. Net jammer dat die draak Glenda Olckers reeds haar kloue in hom geslaan het . . .
€11.99
支付方式

关于作者

Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf topverkopers en
vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende
genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en
-vervolgverhale. Helena en haar man, Henk, woon in Roodepoort en het drie volwasse kinders.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 448 ● ISBN 9780624090519 ● 文件大小 0.4 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7545230 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

700,748 此类电子书