放大镜
搜索加载器

作者: Izak du Plessis

支持
Izak du Plessis is bekend as joernalis en aanbieder by RSG se nuusaktualiteitsprogramme, Monitor, Spektrum, Kommentaar en Naweekaktueel. Hy is ook die skrywer van Boereverneukers. As ondersoekende joernalis het hy al verskeie toekennings vir sy radiobydraes ingepalm.




1 电子书 Izak du Plessis

Izak du Plessis: Boereverneukers
Boereverneuker, -s, kwaksalwer, bedrieër; ook spottend vir prokureur gebruik.Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent … en jy kan nie …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€10.61