放大镜
搜索加载器

Jaco Fouché 
Simoelégri 

支持
Lady Die het huisvesting gevind in die ruïne van ’n kerk, in ‘n stadsbuurt genaamd Simoelégri. Baie vlugtelinge het hier opgeëindig, ná eers die virus en toe nog rampe tot sosiale onrus gelei het. In ander dele van die land is daar nog ’n mate van orde, maar nie in Simoelégri nie. In Simoelégri is jou beste vriend die straat se dwelmhandelaar,  en jou enigste bron van hitte ‘n konkavuur. Oral loop die gerugte van groter onrus en geweld.
Aangrypend. ‘n Hoogpunte in Fouché se oeuvre.
€11.99
支付方式

关于作者

Jaco Fouché se debuut, Die ryk van die rawe,  is in 1997 met die Eugène Marais-prys bekroon. Daarna verskyn verskeie romans uit sy pen. Verstevlei het die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2012, en Aanspreeklikheid was naaswenner in 2018.  Met Simoelégri verower hy die eerste prys in 2021. Hy woon op Hermanus.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 160 ● ISBN 9780798182454 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7889075 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,380 此类电子书