放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Bastian Blom en die pratende portret 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Bastian Blom en die pratende portret (ePUB)
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien ”“ daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture! Jong lesers sal Bastian se ongewone en humoristiese avonture verslind!
€6.92
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 56 ● ISBN 9780799398960 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7634919 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,633 此类电子书