放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Dinge Wat Ek Nie van Skape Geweet Het Nie 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Dinge Wat Ek Nie van Skape Geweet Het Nie (ePUB)
Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie … Luan se vakansieplanne is in hulle peetjie. In plaas daarvan dat hy by die huis gaan rondsit, Play Station speel en saam met sy pelle kuier, moet hy Karoo toe gaan. Op ’n road trip. Saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer. Dit is sy straf omdat hy en sy vriende een aand iets aangevang het wat hulle in groot moeilikheid laat beland het. Op pad deur die Karoo ontmoet hy vir Lana, wie se pa al die pad van Bloemfontein na Kaapstad met sy fiets ry om geld vir kankernavorsing in te samel. Lana wat nie vleis eet nie, mal is oor boeke en hom (sonder dat sy dit weet) oortuig om ’n skaap te steel. Luan leer ken vir die eerste keer werklik sy ouma – die hardekwas-predikantsvrou wat al die jare ’n geheim saam met haar ronddra. En die belangrikste van als: Hy leer homself ken. Kort voor lank verander ’n vervelige rit deur die Karoo in ’n onvergeetlike reis …
€9.04
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 89 ● ISBN 9780799389760 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6557134 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,304 此类电子书