放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs & Fanie Viljoen 
Hoezit15: Die wonderwêreld van my liggaam 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs & Fanie Viljoen: Hoezit15: Die wonderwêreld van my liggaam (PDF)
Waarom is ’n gaap aansteeklik?Hoekom is party mense kleurblind?Wat laat jou hik?Hoeveel keer klop jou hart per dag?Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg! Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
€4.40
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 48 ● ISBN 9780799389579 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8337874 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书