放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Krok en Dil 
Sneeu! Sneeu! Sneeu!

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Krok en Dil (ePUB)
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag – en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend.Die reeks het ”n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ”n knorrige krokodil en ”n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.
€1.87
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781776251568 ● 出版者 Pan Macmillan South Africa ● 发布时间 2022 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 8828110 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

28,897 此类电子书