放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Tande 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Tande (ePUB)
Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Rikus voel hoe die pizza in sy keel opstoot ”¦ Stadig, doodstadig, kom die dier voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote.
€6.09
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 36 ● ISBN 9780799361049 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2013 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5206040 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书