放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Volmaan (omnibus) 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Volmaan (omnibus) (ePUB)
’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in: Troetelgedrog Tande Nag van die monsters Nagvlerke Voelers
€8.30
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 234 ● ISBN 9780799384352 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5531936 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,401,803 此类电子书