放大镜
搜索加载器

Jaco Jacobs 
Zackie Mostert en die monster melkskommel 

支持
Adobe DRM
的封面 Jaco Jacobs: Zackie Mostert en die monster melkskommel (ePUB)
Dit is SKOOLVAKANSIE! Zackie en Vincent gaan sommer hope pret hê! Hulle gaan swem skaatsplank ry in die parkie en met hulle watergewere speel. Maar soos gewoonlik is Anton die boelie ook in die omtrek. En hierdie keer het hy iemand wat hom gaan help om Zackie-hulle se pret te bederf. Boonop het mevrou Langenhoven kuiergaste vir die vakansie ”“ en Zackie en Vincent word gedwing om met die VERVELIGE tweeling te speel. Dit lyk of dit die aakligste vakansie OOIT gaan wees! Maar toe ’n splinternuwe restaurant sy deure open met ’n kompetisie om te kyk wie die meeste Monster-melkskommels kan drink begin dit lyk of die vakansie dalk GROOT pret kan wees … Die wenner kry immers ’n splinternuwe WILDE WOESTE WATERGEWEER as prys …
€6.21
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 48 ● ISBN 9780799392302 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 6909366 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,633 此类电子书