放大镜
搜索加载器

作者: Jaco Strydom

支持
Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld,  Rapport,  Finesse,  Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook “n gereelde blogger. Hy woon tans saam met ses ander mense in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.     




2 电子书 Jaco Strydom

Jaco Strydom: Leef lig
Die vroeë kerk was die suksesvolste in die geskiedenis van die Christendom. Tog het hulle niks gehad. Volgens Jesus is dit eers as jy iets vind om jou lewe voor weg te gee dat jy werklik begin …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€9.99
Jaco Strydom: Alle sondaars welkom
Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is. Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€8.99