放大镜
搜索加载器

Julie Massoni 
Natuurlike Gesonde Troeteldiere – ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte 

支持
Adobe DRM
的封面 Julie Massoni: Natuurlike Gesonde Troeteldiere - ‘n Inleidings Gids tot Naturopatie vir Honde En Katte (ePUB)
Natuurlike Gesonde Troeteldiere is ‘n inleidings gids tot naturopatie vir honde en katte en sluit inligting in oor ‘n natuurlike dieet, voedings aanvullings om jou dier se gesondheid te verbeter asook inligting oor die gebruik van kruie, homeopatie en blom ekstrakte om te help met gesondheid en welstand. Natuurlike alternatiewe vir vlooie, ontwurming, antibiotikas en pyn verligting. Sluit ook inligting in oor die voer van ‘n vegetariese dieet vir honde. Geskryf deur ‘n gekwalifiseerde dier naturopaat wat al duisende diere gehelp het wat ‘n reeks van akuut en chroniese gesondheids toestande het. As jy daarvan sal hou om meer te weet oor die gebruik van natuurlike terapie en hoe om baie gesondheids probleme te vermy, dan is hierdie boek ‘n goeie verwysing.

€2.92
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507189771 ● 翻译者 Vertaal deur Adri de Necker ● 出版者 Julie Massoni ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5367261 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

89,023 此类电子书