放大镜
搜索加载器

Katrina Kahler 
Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde 

支持
Adobe DRM
的封面 Katrina Kahler: Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde (ePUB)
As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.

Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.

Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

€2.92
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781507122532 ● 翻译者 Annerie Lemmer ● 出版者 KC Global Enterprises Pty Ltd ● 发布时间 2018 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 4633614 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,267 此类电子书