放大镜
搜索加载器

Kristel Loots 
Engel van my hart 

支持
In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sý oë veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wêreld se mooistes aan sy voete . . .
€4.99
支付方式

关于作者

Kristel Loots het heerlike sorgvrye stofstraat-kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Dis hier waar haar verwondering met die mensdom begin het en sy het toe stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en -artikels en het verskeie romanses en romans, insluitend 2011 se uiters gewilde chick-lit Troukoek maak nie vet nie, op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780624067726 ● 文件大小 1.8 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2013 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4534668 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

257,183 此类电子书