放大镜
搜索加载器

Leopold Scholtz 
Ratels aan die Lomba 

支持
Op 3 Oktober 1987 het Charlie-eskadron – die ystervuis van 61 Gemeganiseerde Bataljongroep – op die Lombarivier in die suide van Angola teen 'n veel groter Angolese mag met beter wapentuig as hulle te staan gekom.Tenks is veronderstel teen tenks aangewend moes word. Tog moes die jong dienspligtiges die Angolese tenks van 47 Brigade in Ratels met minder kragtige kanonne en dun pantser aanvat. Boonop was die terrein so dig bebos dat hulle net enkele meter ver kon sien en moeilik kon beweeg.Leopold Scholtz se beskrywing van hierdie Dawid teen Goliat-geveg tydens Operasie Moduler neem die leser na die hart van die aksie. Danksy onderhoude met veterane en dagboekinskrywings dra hierdie intense hervertelling die volle drama van die geveg en ander ervarings aan die front oor.Dit is 'n diep menslike verhaal oor hoe individue reageer in die aangesig van die dood en ook hoe die oorlog hulle nooit uit sy kloue gelaat het nie…
€6.21
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● ISBN 9781868427512 ● 出版者 Jonathan Ball Publishers ● 发布时间 2017 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 5394028 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书