放大镜
搜索加载器

Lilian Paramor 
Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg 

支持
Adobe DRM
的封面 Lilian Paramor: Suster Lilian se babasorgboek: Tradisionele en natuurlike sorg (ePUB)
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings – van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline, vaste kos – met hope inspirasie vir baba- en peutermaaltye, op reis en met vakansie met kleingoed, noodhulp en homeopatiese, medisyne en wenke vir werkende ouers.
€16.99
支付方式

关于作者

Suster Lilian het ’n graad in verpleegkunde en spesialiseer in swangerskap, geboorte, kindersorg en ouerskap. Haar praktiese en bewese raad is gegrond op die beste van sowel konvensionele as natuurlike gesondheid. Sy is welbekend oor die radio, op TV en in ouerskaptydskrifte, en bedryf haar gewilde sentrum in Pretoria al sedert 1988. Met 30 jaar se ondervinding is sy gewis Suid-Afrika se voorste adviseur oor babas en ouerskap.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 344 ● ISBN 9780798159043 ● 文件大小 8.6 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2015 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4743144 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

18,818 此类电子书