放大镜
搜索加载器

Linda Friedland 
Ag, Ma, whatever! 
Selfone, neusringe en ander tienerkwessies

支持
Adobe DRM
的封面 Linda Friedland: Ag, Ma, whatever! (ePUB)
Is die bangmaakstories oor jou kind se tienerjare waar? Is daar ‘n regte en verkeerde manier om ‘n tiener groot te maak?

As ouers wil ons ons goed van ons taak kwyt. Ons wil ons kind veilig hou, maar ook toerus vir die lewe. Hierdie boek is ‘n praktiese gids van ‘n dokter en ma van vyf, vol nuttige inligting oor kwessies waaroor baie ouers kopkrap, soos:

Hoe jy met jou kind kommunikeer
Alkohol en dwelms
Bedorwe brokkies
Tieners en seks
Slegte maniere en ongeskiktheid
Swak prestasie op skool
Eetversteurings
Pornografie en die internet
€13.99
支付方式

关于作者

Dr. Linda Friedland is ‘n mediese dokter, skrywer van topverkoperboeke en internasionaal erkende spreker. Sy is self ma van vyf, van wie twee tieners is. In dié boek kombineer sy haar deskundige kennis en die jongste navorsing met persoonlike ervaring en ‘n warm, praktiese aanslag.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 243 ● ISBN 9780624057239 ● 文件大小 1.3 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2013 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4534065 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

11,401 此类电子书