放大镜
搜索加载器

Lizette Rabe 
Die 95 stellings van Lilith X 

支持
Adobe DRM
的封面 Lizette Rabe: Die 95 stellings van Lilith X (ePUB)
Lilith, die perfekte ma en ’n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van ’n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy – teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy – net haarself, want Lilith wil nie ’n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het.Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as’t ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie – een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie.Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.
€5.01
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 210 ● ISBN 9781920532192 ● 出版者 Penguin Random House South Africa ● 发布时间 2012 ● 下载 6 时 ● 货币 EUR ● ID 2504325 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,381,938 此类电子书

没结果