放大镜
搜索加载器

Louise Minnaar & Cliffordene Norton 
Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok 

支持
Adobe DRM
的封面 Louise Minnaar & Cliffordene Norton: Uitgeboul deur liefde & Nommerpasrok (ePUB)
Uitgeboul deur liefde – Louise Minnaar Monique begin ”n blog met die hoofdoel om die wêreld in te lig hoe erg die diskriminasie teen vroue krieket is. Nooit sou sy kon dink dat sy iemand deur die blog kan ontmoet nie. Nog minder sou sy kon glo dat die man waarmee sy so lekker gesels het die laaste paar dae die nasionale mansspan se boulafrigter is – ”n man wat sy nie kan verdra nie. Nommerpasrok ”“ Cliffordene Norton Elle behoort gelukkig te wees. Sy het pas haar droomtrourok gevind. Drie redes waarom sy nie is nie ”¦ 1. Haar verloofde wil hul troue volgens ander se standaarde hou 2. Haar beste vriendin en verloofde vlieg mekaar in die hare 3. Sy voel al hoe meer dat haar verloofde nie haar droomman is nie.
€4.50
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 100 ● ISBN 9780799398250 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2019 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7204754 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

259,629 此类电子书