放大镜
搜索加载器

Madelein Rust 
Moederland 

支持
In Junie 2070 skenk die 27-jarige Jenesis Baron geboorte aan ’n tweeling in haar woonstel in Xin Xianggang. Maar swangerskap sonder ’n toestemmingspermit van die owerhede is taboe, en die pasgeborenes word deur generaal Ben Wagner uitgesnuffel en aan die Medi Bot oorhandig. Genadedood noem hulle dit. Want, sê die regering, daar is nie genoeg kos, water en blyplek vir almal nie.

Moederland bied ’n fassinerende blik op die toekoms. ’n Puik nagevorsde, aksiebelaaide riller.
€12.99
支付方式

关于作者

Madelein Rust se loopbaan as krimiskrywer skop af in 2014 met die publikasie van haar debuut, Die 13de kaart . Daarna volg daar elke jaar ’n nuwe roman waarvan drie titels vir ATKV-Woordveertjies benoem word. In 2017 word haar eerste niefiksietitel, Kanker Schmanker, gepubliseer. Rust skryf voltyds en woon tans in Gauteng.    
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780798183208 ● 文件大小 2.7 MB ● 出版者 Human & Rousseau ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8539924 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书