放大镜
搜索加载器

作者: Magda Schmidt

支持

7 电子书 Magda Schmidt

Magda Schmidt: Mooiste Helena
Die hele produksiespan dink sy is vaal, oninteressant, buiten regisseur Charl de Jongh. Hy maak Helena die hof, maar los haar weer soos ’n warm patat. Is dit sy, of Kobus Snyman se besoek wat hom …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.52
Magda Schmidt: Die Plaasvervanger
Linda se suster vra haar om ’n kind by haar man te kry om haar huwelik te red. ’n Verbode liefde vir haar swaer ontwaak in haar hart, terwyl haar eie held geen passie in haar wakker maak …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.40
Magda Schmidt: Reënboogliefde
Christi besoek haar ouma en ontmoet die aantreklike predikant Philip. Die liefde kan nie gekeer word nie en sy aanvaar ñ pos by die skool en trek om naby hom te wees. Dinge loop vlot tot ñ …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.53
Magda Schmidt: Liefde binne die wet
Ingrid is sedert hul eerste ontmoeting op ’n agtervoet met Martin Steyn. Maar hy is haar dosent en sy mag hom nie aantreklik vind nie. As die glinstering in sy oë net nie deur haar verdediging breek …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.52
Magda Schmidt: Ompaaie Na Jou
Karlien is sestien en dolverlief. Sy naam is André en soms dra hy haar tas. Maar hy het net oë vir haar mooi suster en die nagevolge van André en Alida se verhouding verander alles. Al wie simpatie …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.52
Magda Schmidt: Veilige tuiskoms by jou
Sy voel uiteindelik veilig … Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.53
Magda Schmidt: Nuwe môre vir die hart
Wanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen matelose depressie. Toe sy eindelik weer begin skilder, ontmoet sy die enigmatiese Gerhard langs haar esel op die duin …
EPUB
南非荷兰语
DRM
€4.14