放大镜
搜索加载器

Malene Breytenbach 
Liefde en verlies 

支持
‘Hierdie is die opvolg van Liefde en oorlog, die verhaal van Maura en John. John en sy broer, Michael, is seuns van ’n skatryk volstruisboer in Oudtshoorn. Albei ding mee tot Margaretha se hart, maar dis Michael, die erfgenaam, wat uiteindelik met haar trou. John gaan veg in die Boereoorlog terwyl Margaretha in weelde in ’n volstruispales woon.John terug met ’n mooi en formidabele vrou en begin ‘n gemengde boerdery. Dan stort die veremark oornag in duie en word almal wat skatryk was, skielik bankrot. Die ontnugtering, swaarkry en uitdagings gee vir Margaretha die geleentheid om te wys dat sy, soos haar nuwe skoonsuster, nie slegs ’n mooi gesig het nie, maar ook ’n sterk ruggraat.Dit is dié verlies wat wys wat in mense steek. Margaret en Michael maak planne om te oorleef en met John se hulp help hulle die behoeftiges. Die liefde is sterker as verlies.’
€3.98
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9781776359394 ● 出版者 LAPA Publishers ● 发布时间 2023 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 9118535 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,410,784 此类电子书

没结果