放大镜
搜索加载器

Malene Breytenbach & Rykie Roux 
Hartklop Omnibus 4 

支持
In Dokter van ver ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi tydens sy besoek aan Suid-Afrika. Sy en haar ouers word dan ook sommer na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi. Tydens hul besoek ontmoet sy Giulio se sjarmante broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. In Yskoue, vuurwarm liefde vertrek Sandra Botes as skeepsdokter na Antarktika om weg te kom van iemand se onwelkome aandag. Sy ontmoet vir Brandon, die ekspedisieleier, en leer ken ook die aantreklike blondekop Konrad Malan. Nou wonder sy: Watter man laat nou eintlik haar hart vinniger klop? In Dokter Draak kruis Livia Naudé se pad ná vier jaar weer dié van die broeiende Anton Duvel in die trauma-eenheid van ’n Pretoriase hospitaal. Hy het egter in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia steeds teen die roepstem van die liefde in haar hart.
€12.99
支付方式

关于作者

Madeleine Malherbe is die skuilnaam van Eleine Roets, ’n ou Pretorianer. Sy het eers laat in haar lewe fiksie begin skryf en baie hiervan is geïnspireer deur plekke wat sy besoek het. Sy is bevoorreg om haar kinders en haar kleinkinders naby haar te hê.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 512 ● ISBN 9780624084655 ● 文件大小 0.6 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2018 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5625658 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

699,325 此类电子书