放大镜
搜索加载器

Marzanne Leroux-Van der Boon 
Israel-reeks 7: HaKotel: Die muur 

支持
Die nou al bekende Krige-gesin uit die vorige boeke in Marzanne Leroux-Van der Boon se gewilde Israel-reeks maak weer hul verskyning in hierdie sewende boek in die reeks. Hoewel Marc en Rivkah in die vorige boek verlig was dat hul jongste veilig uit ’n baie gevaarlike operasie gekom het nadat daar ’n gewas op sy brein gevind is, is hy nog lank nie buite gevaar nie. Natan moet weer vir ’n breinskandering gaan. Spanning loop uiteraard hoog in die Krige-huishouding. Veral omdat Natan die afgelope tyd weer bleek en lusteloos was. Ná ’n ongeluk op die Beit-Shemesh-pad bevind Rivkah haar in ’n ambulans saam met Aviel, die man met wie sy ’n seksuele verhouding gehad het in Tahiti . . . Sal sy haar skuldgevoelens en verlange na hom te bowe kan kom? Marc kry ’n horlosie as geskenk van sy grootmoeder Ruwth en Ofer Doron merk dat Ruwth nie heeltemal haarself is nie.
€10.99
支付方式

关于作者

Marzanne Leroux-Van der Boon is ’n bekende en bekroonde skrywer wat in Vredehoek, Kaapstad, woon. Sy is veral bekend vir haar liefdesromans – wat allerhande etiese en aktuele kwessies aansny – en het ook ’n passie vir Israel, wat die afgelope paar jaar uitgeloop het op sewe gewilde romans wat in daardie land afspeel.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 288 ● ISBN 9780796318244 ● 文件大小 1.7 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4762518 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

118,305 此类电子书