Rivkah is weer swanger. Al het haar dokter nege jaar gelede gesê dit kan nooit weer nie. Terwyl die terreuraanvalle toeneem, wonder beide Marc en Rivkah: Is hierdie die tyd en die plek om nog ’n kind in die wêreld te bring? Nasies maak oorlog teen mekaar; daar is selfs oorlog tussen mense van dieselfde land. ’n Familietragedie ruk die Krige-gesin terug na die werklikheid toe. Soveel so dat Yoshi begin wonder waar Ha Shem dan is.
关于作者
Hasukkah shel David is die negende titel in Marzanne Leroux-Van Der Boon se topverkoper Israel-reeks. Marzanne toer steeds een keer per jaar, in samewerking met die tydskrif Lééf, Israel toe. Met haar in-diepte kennis, skryf sy die Joodse wêreld vir haar lesers oop.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 366 ● ISBN 9780796319975 ● 文件大小 1.6 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4993534 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器