放大镜
搜索加载器

Minda Groenewald & Suzette Brummer 
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Onderwysersgids 

支持
Adobe DRM
的封面 Minda Groenewald & Suzette Brummer: Piekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Onderwysersgids (PDF)
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:
te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
’n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
’n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite.
Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!
€10.99
支付方式

关于作者

Rina Lamprecht is ’n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9 en Vonk@verse 1 en Vonk@verse 2.
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 224 ● ISBN 9781776071678 ● 文件大小 8.5 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5219276 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

20,524 此类电子书