放大镜
搜索加载器

Nadine Blom & Adriaan Blom 
Blits: Perlemoendiewe 

支持
Hannes en Zander is die konings van Melkbosstrand. As hulle nie die lane op hulle longboards deurkruis of elke moontlike sonskyndag op hulle surfboards is nie, hang hulle uit by Goofy’s, waar Luna naweke en vakansies waitress. En hulle ken Melkbos en sy mense – daarom staan die ou in die paneelwa wat Hannes amper van die pad af ry soos ’n seer duim uit. Hier kom moeilikheid, weet Hannes. Melkbos se blitsspeurders het werk om te doen!

Nadine en Adriaan Blom is ’n ma-en-seun-skryfspan van Melkbosstrand. Hierdie is hulle eerste boek.
€7.49
支付方式

关于作者

Adriaan Blom is ‘n leerder aan Hoërskool Melkbosstrand. Op twaalfjarige ouderdom neem hy sy pen op en begin ‘n avontuurverhaal vir kinders skryf saam met sy ma, Nedine Blom. Sy eerste liefde is tennis, maar hy geniet ook rekenaarprogrammering en kuier graag met vriende. Dit is sy droom om ‘n ‘hacker’ te word en as deel van ‘n internasionale hacker-weldoenersgroep internasionale misdaad te bekamp en die kuberruim te beveilig vir kinders. As hy nie op die tennisbaan is, social of op Instagram nie, veg hy die vyand in Black Ops voor sy Xbox. Sy worshonde se name is Lilly en Connor en sy gunstelingtydverdrywe is om te longboard deur Melkbosstrand se lane of te chill met ‘n Oreo Krusher in die hand.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 128 ● ISBN 9780624081807 ● 文件大小 1.0 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2017 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5204018 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

55,458 此类电子书