放大镜
搜索加载器

Natalie Knox 
‘n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart 
Ondersteuning vir gesinne wat egskeiding ervaar

支持
Adobe DRM
的封面 Natalie Knox: 'n Gids vir Ouers, Die Reis van die Dapper Hart (ePUB)

E-boek aanvullend tot Die Reis van die Dapper Hart, ʼn finalis in die 14de Jaarlikse VSA Indie-toekennings vir Uitmuntendheid.

Wat moet jy as ouer doen om jou kind te help om alles wat met die egskeiding op hulle afgekom het te hanteer?

Waaroor gaan Die Reis van die Dapper Hart en hoekom is dit so geslaagd?

Hierdie boek is ʼn ouergids tot Die reis van die dapper hart, ʼn selfhelpboek vir kinders wie se ouers skei. Dié noodsaaklike gids bied alles wat ʼn ouer behoort te weet en doen terwyl hul kinders deur Die Reis van die Dapper Hart werk. Dis kort en kragtig en dek:


  • Hoe om ʼn veilige ruimte te kweek vir jou kinders sodat hulle nie bang sal wees om teenoor jou oop te maak nie; waarbinne hulle hul emosies kan verwerk

  • Hoekom emosionele intelligensie so belangrik is vir die herstelproses

  • Praktiese maniere om kommunikasie tussen jou en jou kinders te fasiliteer en te verbeter

  • Hoe om enige wanopvattings wat gedurende en ná die egskeiding opgeduik het te hanteer

  • Hoe om die geestelike by die genesingsproses te betrek aan die hand van die Bybel

  • Wanneer om professionele hulp in te roep


Wees deel van die oplossing, deel in jou kinders se genesingsproses en beweeg saam vorentoe.

€1.99
支付方式

表中的内容

1. Inleiding

2. Die boek se aanbieding

3. Hoofidees

Vir wie is dit?

Kommunikasie

Emosionele Intelligensie

Onwaarhede

‘n Veilige ruimte

Emosies en uitdagings

Die Bybel

4. Hoe om ‘Die Reis van die Dapper Hart’ te gebruik

Met of sonder ‘n volwassene?

Moets en Moenies vir ma’s en pa’s

Hoe om deur ‘n hoofstuk met jou kind te werk

5. Idees oor hoe om jou kind se emosionele intelligensie en woordeskat te verbeter

6. Hoe om onwaarhede te fasiliteer en te korregeer

7. Om te weet wanneer om om hulp te roep

8. Laaste Gedagtes

关于作者

Johann van Deventer holds an Honours Degree in Afrikaans and Dutch. He was an Afrikaans teacher for 8 years, after which he accepted the call to fulltime ministry. He now leads Joshua Generation church in Worcester, South Africa. Cornelia van Deventer holds a Ph D in Theology and works as senior lecturer at the South African Theological Seminary. Johann and Cornelia have two children, Ezra and Amo, and also a late son, Ilan.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 40 ● ISBN 9781999349950 ● 文件大小 2.4 MB ● 翻译者 Johann and Cornelia van Deventer ● 出版者 Poppy Seed Publishers Limited ● 发布时间 2023 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 9106054 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

18,909 此类电子书