放大镜
搜索加载器

Piekfyn Afrikaans Graad 11 Eerste Addisionele Taal Onderwysersgids 

支持
Piekfyn Afrikaans Graad 11 se Onderwysersgids
• is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Graad 11-12 wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun
• fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerder benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
• bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en ’n wye verskeidenheid tekssoorte
• ondersteun die onderwyser in die beplanning van onderrigplanne, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk
• bevat ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures vir elke aktiwiteit.

Kontak die Uitgewer indien u die CD-hulpbron benodig.
€11.99
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 290 ● ISBN 9781775896852 ● 文件大小 63.3 MB ● 年龄 17-17 年份 ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2014 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 4766220 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

11,150 此类电子书