放大镜
搜索加载器

Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Onderwysersgids 

支持
Adobe DRM
的封面 Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Onderwysersgids (PDF)
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 6 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur:
• te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind.
• gepaste inhoud en kontekste, en ’n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas wat verband hou met die doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig.
• ’n bruikbare onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien.
• ’n omvattende formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien.
• beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon.
• ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite.
Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan jou as onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!
€10.99
支付方式

关于作者

Rina Lamprecht is ‘n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9.
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 260 ● ISBN 9781776071692 ● 文件大小 13.5 MB ● 年龄 17-12 年份 ● 出版者 Best Books ● 发布时间 2016 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 5219277 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

20,524 此类电子书