放大镜
搜索加载器

Piet Meiring 
Kroniek van de Waarheid en Versoeningskommissie 
Op reis deur die verlede en die hede na die toekoms van Suid-Afrika

支持
Adobe DRM
的封面 Piet Meiring: Kroniek van de Waarheid en Versoeningskommissie (PDF)
Twee en ‘n half jaar lank was die werk van die Waarheids- en Versoeningskommissie op almal se Iippe, het die koerante en radio daagliks oor die kommissie verslag gedoen, het die gesigte van slagoffers en oortreders op miljoene televisieskerms verskyn.

In KRONIEK VAN DIE WAARHEIDSKOMMISSIE lig Piet Meiring die sluier oor die werk van die kommissie … die verhale en getuienisse van slagoffers, die amnestie-aansoeke van oortreders wat hulle aan menseregteskending skuldig gemaak het, die konfrontasie met die verlede, die strewe na versoening en vergifnis …

As motief vir hierdie besinning oor die Waarheidskommissie het die skrywer die trek gekies, ‘n epiese trek terug na die verlede en dan verder na die toekoms, ‘n groot trek wat nie een van die inwoners van Suid-Afrika onaangeraak sou laat nie.
€48.99
支付方式

关于作者

Pieter Meiring, a well-known professor at the University of Pretoria, served on the the Truth and Reconciliation Commission as a representative of the Afrikaner community. He is known for his sharp theological intellect and ecumenical interests, as well as for his fervent spirituality, warm humanity, and zeal for justice, freedom, and reconciliation.
语言 南非荷兰语 ● 格式 PDF ● 网页 386 ● ISBN 9781725234178 ● 文件大小 65.6 MB ● 出版者 Wipf and Stock Publishers ● 市 Eugene ● 国家 US ● 发布时间 2015 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7593738 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

141,263 此类电子书