放大镜
搜索加载器

Rika Cloete 
Skadukant 

支持
Adobe DRM
的封面 Rika Cloete: Skadukant (ePUB)
Die verminkte lyk van ’n vrou wat op die strand gevind word, ruk die rustige Murraybaai, veral wanneer dit blyk dat die geweldenaar swanger vroue teiken. Die nagmerrie verdiep wanneer die verwagtende Deirdre O’Brien ook deur die gemaskerde moordenaar geteister word. Sy word die prooi in ’n obsessiewe kat-en-muis-speletjie. Hy wil haar knak en haar lewe steel, maar sy gaan dit nie toelaat nie.
€12.99
支付方式

关于作者

Rika Cloete is gebore in Johannesburg, waar sy vandag ook woon. Vir meer as tien jaar was sy dosent in Duitse letterkunde. In 2002 verskyn haar debuutdigbundel eensaamigheid. In 2004 publiseer sy die romanse Die oog van Isis en in 2017 ’n spanningsroman,  Doodsroeper. Haar jongste roman,  Skadukant, vestig haar as spanningsromanskrywer.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 272 ● ISBN 9780795709883 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Kwela ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7571302 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

709,561 此类电子书