放大镜
搜索加载器

Rudie van Rensburg 
Hans bars die bioborrel 

支持
Adobe DRM
的封面 Rudie van Rensburg: Hans bars die bioborrel (ePUB)
Huis Madeliefie word deur die staat se vlak 5-inperking in die gesig gestaar. Hans besef teen dié virus groei geen kruid nie, maar die drakoniese reëls van die tehuis se interne bevelsraad kry nie vatplek by Hans en kie nie. Voorts is Hans oor die hoof gesien as leier van dié raad. Altoon Ahlers, befaamde akteur van weleer, neem die leisels. Hans se plan om die inwoners met die verbode vrug se sap aan sy kant te kry, boemerang sleg. Hy sal Ahlers op ’n ander manier moet onttroon . . .
€10.99
支付方式

关于作者

Rudie van Rensburg woon in Kaapstad en het al tien uiters gewilde spanningsverhale geskryf: Slagyster, Kopskoot, Judaskus, Pirana, Kamikaze,  Ys,  Medusa,  Vloek,  Merk en Hartedief, en die topverkopende komiese romans Hans steek die Rubicon oor en Hans gee Herklaas horings. Kamikaze was die 2018-wenner van die ATKV Woordveertjie vir Spanningsfiksie.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 224 ● ISBN 9780795802430 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Queillerie ● 发布时间 2021 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7950301 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,873 此类电子书