放大镜
搜索加载器

Stephan Joubert 
Emigreer of bly 
Is die gras werklik groener aan die ander kant?

支持
Adobe DRM
的封面 Stephan Joubert: Emigreer of bly (ePUB)
Moet ek bly of emigreer? Is hier plek vir my in Suid-Afrika? Ons moet ons besluite as morele keuses benader. Ons het dan minder keuses om te maak omdat ons al daardie selfsugtige keuses van die tafel af vee. Morele keuses organiseer ons opsies beter in verskillende kompartemente vanaf eties tot oneties, en vanaf nuttig tot nutteloos. Ons wil hê ons lewens moet iewers tel, daarom maak ons gedurig goeie keuses. Ons maak morele keuses – ook wanneer ons reis-en-verblyf keuses maak.
€8.49
支付方式

关于作者

Stephan Joubert is ’n teoloog, bekroonde skrywer,  prediker en ’n gesinsman. Hy is hoof van ekerk en ’n buitengewone professor by verskeie universtiteite. Hy skryf rubrieke in Beeld en JUIG! Die Boodskap, saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. Stephan het al meer as 55 titels uitgegee en meer as 200 000 boeke verkoop. 
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 192 ● ISBN 9780796322289 ● 文件大小 0.2 MB ● 出版者 Lux Verbi ● 发布时间 2020 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 7491227 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

116,744 此类电子书