放大镜
搜索加载器

Theresa van Baalen 
Justin Fortuin, Seerower 

支持
Adobe DRM
的封面 Theresa van Baalen: Justin Fortuin, Seerower (ePUB)
Justin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is ’n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef ’n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op ’n ou seilskip af wat geanker is in ’n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk ’n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat?
€8.07
支付方式
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 144 ● ISBN 9780639603940 ● 出版者 LAPA Uitgewers ● 发布时间 2020 ● 下载 3 时 ● 货币 EUR ● ID 7634896 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

91,633 此类电子书