放大镜
搜索加载器

作者: Wllem Krog

支持
WILLEM KROG is ’n skrywer en ’n digter wat in Johannesburg as prokureur praktiseer. Hy het ’n meestersgraad in grondwetlike reg. Sy eerste publikasie was die regsboek Constitutional Practice and Cases. Hy debuteer in 2011 met die fiksiewerk Jacobus terwyl sy eerste bundel poësie, Assignaat, in 2014 deur Hond Uitgewers gepubliseer is.




1 电子书 Wllem Krog

Wllem Krog: Alleen Onder Die Maan
Nadat die ekonomie amper in duie stort, word die Suid-Afrikaanse regering gedwing om die land met ‘n buitelandse rekenaarstelsel te regeer. Die rekenaarstelsel werk op kunsmatige intelligensie en …
EPUB
南非荷兰语
€10.49