放大镜
搜索加载器

Zirk Van den Berg 
Ek wens, ek wens 

支持
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir ‘n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo . . . En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?
€10.99
支付方式

关于作者

Zirk van den Berg is in Namibië gebore, het grootgeword in Suid-Afrika, en woon nou in Nieu-Seeland. Hy debuteer met ’n kortverhaalbundel, Ekstra dun vir meer gevoel, en daarna ’n roman, Wydsbeen. Sedertdien verskyn sy romans in Afrikaans én Engels: Nobody Dies en ’n Ander mens; Halfpad een ding en Half of One Thing; Die vertes in en Parts Unknown.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 176 ● ISBN 9780795708565 ● 文件大小 0.3 MB ● 出版者 Kwela ● 发布时间 2019 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 6871560 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

697,340 此类电子书