Thomas en die res van die graadneges is opgewonde toe ’n Amerikaanse uitruilstudent ’n paar dae by hulle moet deurbring. Maar waarom tree James Mc Callister so vreemd op? En wat beteken die kodeboodskap wat Thomas op sy i Phone kry?
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9780799358940 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2013 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5205989 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader