Lupe
Suche

Alexander Strachan 
1 Recce, volume 3 
Onsigbaarheid is ons krag

Support
Adobe DRM
Cover von Alexander Strachan: 1 Recce, volume 3 (ePUB)
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ’n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  ’n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.
€14.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Alexander Strachan is ’n bekroonde skrywer. Sy debuutbundel kortverhale, ’n Wêreld sonder grense, is met die Eugène Marais-prys bekroon en is ’n belangrike deel van die grensliteratuur. Daarna verskyn Die jakkalsjagter,  Die werfbobbejaan, Agter die suikergordyn, Dwaalpoort en Brandwaterkom. Laasgenoemde is met die kyk NET-Rapport Boekprys bekroon.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 352 ● ISBN 9780624088868 ● Dateigröße 5.5 MB ● Verlag Tafelberg ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8332897 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

4.545 Ebooks in dieser Kategorie