放大镜
搜索加载器

Alexander Strachan 
1 Recce, volume 3 
Onsigbaarheid is ons krag

支持
Adobe DRM
的封面 Alexander Strachan: 1 Recce, volume 3 (ePUB)
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank ‘n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  ‘n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.
€14.99
支付方式

关于作者

Alexander Strachan is ‘n bekroonde skrywer. Sy debuutbundel kortverhale, ’n Wêreld sonder grense, is met die Eugène Marais-prys bekroon en is ’n belangrike deel van die grensliteratuur. Daarna verskyn Die jakkalsjagter,  Die werfbobbejaan, Agter die suikergordyn, Dwaalpoort en Brandwaterkom. Laasgenoemde is met die kyk NET-Rapport Boekprys bekroon.
语言 南非荷兰语 ● 格式 EPUB ● 网页 352 ● ISBN 9780624088868 ● 文件大小 5.5 MB ● 出版者 Tafelberg ● 发布时间 2022 ● 版 1 ● 下载 24 个月 ● 货币 EUR ● ID 8332897 ● 复制保护 Adobe DRM
需要具备DRM功能的电子书阅读器

来自同一作者的更多电子书 / 编辑

4,545 此类电子书