Szkło powiększające
Search Loader

Alexander Strachan 
1 Recce, volume 3 
Onsigbaarheid is ons krag

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Alexander Strachan: 1 Recce, volume 3 (ePUB)
Die Slag van Cuito Cuanavale is al dekades lank 'n bron van hewige konflik en emosie, maar tot nou toe was min bekend oor die Recces se teenwoordigheid en impak tydens dié omstrede gevegte.
In hierdie laaste boek van die spanningsvolle trilogie oor 1 Recce onthul Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self  'n oud-Recce, meer oor die Recces se betrokkenheid daar.
Propvol spanning, adrenalien, hoogdrama en onvergeetlike vertellings deur oud-Recces wat dié ervarings eerstehands beleef het.
€14.99
Metody Płatności

O autorze

Alexander Strachan is 'n bekroonde skrywer. Sy debuutbundel kortverhale, ’n Wêreld sonder grense, is met die Eugène Marais-prys bekroon en is ’n belangrike deel van die grensliteratuur. Daarna verskyn Die jakkalsjagter,  Die werfbobbejaan, Agter die suikergordyn, Dwaalpoort en Brandwaterkom. Laasgenoemde is met die kyk NET-Rapport Boekprys bekroon.
Język Afrikaans ● Format EPUB ● Strony 352 ● ISBN 9780624088868 ● Rozmiar pliku 5.5 MB ● Wydawca Tafelberg ● Opublikowany 2022 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 8332897 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

4 648 Ebooki w tej kategorii