Lupe
Suche

Alta Engelbrecht 
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

Support
Adobe DRM
Cover von Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (PDF)
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as ’n konsepvraestel vir eksamenvoorbereiding. 
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Alta Engelbrecht het haar BA(Ed)-graad (1981), Hon (1991) en M(Ed) (2004) by Tuks verwerf. Sy het ’n Ph D (2009) in kurrikulumstudies, waarin sy doseer (BEd-vak). Haar M(Ed) (2002) het gehandel oor ideologiese verandering in SA i.v.m. rastentoonstellings in taalhandboeke. Sy is die skrywer van die Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart.
Sprache Afrikaans ● Format PDF ● Seiten 184 ● ISBN 9781776073245 ● Dateigröße 24.1 MB ● Verlag Best Books ● Erscheinungsjahr 2020 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 7445179 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

173.662 Ebooks in dieser Kategorie