Szkło powiększające
Search Loader

Alta Engelbrecht 
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

Wsparcie
Adobe DRM
Pokrywa Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (PDF)
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as ’n konsepvraestel vir eksamenvoorbereiding. 
€9.99
Metody Płatności

O autorze

Alta Engelbrecht het haar BA(Ed)-graad (1981), Hon (1991) en M(Ed) (2004) by Tuks verwerf. Sy het 'n Ph D (2009) in kurrikulumstudies, waarin sy doseer (BEd-vak). Haar M(Ed) (2002) het gehandel oor ideologiese verandering in SA i.v.m. rastentoonstellings in taalhandboeke. Sy is die skrywer van die Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart.
Język Afrikaans ● Format PDF ● Strony 184 ● ISBN 9781776073245 ● Rozmiar pliku 24.1 MB ● Wydawca Best Books ● Opublikowany 2020 ● Ydanie 1 ● Do pobrania 24 miesięcy ● Waluta EUR ● ID 7445179 ● Ochrona przed kopiowaniem Adobe DRM
Wymaga czytnika ebooków obsługującego DRM

Więcej książek elektronicznych tego samego autora (ów) / Redaktor

173 662 Ebooki w tej kategorii