आवर्धक लेंस
लोडर खोजें

Alta Engelbrecht 
Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal 
Afrikaans Made Easy for English Learners

समर्थन
Adobe DRM
का आवरण Alta Engelbrecht: Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (PDF)
Best Books Eksamenhulp sal leerders se taalvaardighede op ’n interaktiewe manier ontwikkel. Dit bevat taal- en begripsoefeninge, sowel as tweetalige taalopsommings om leerders se taalkennis (van woordsoorte, klankleer en sinsleer tot betekenisleer) te verryk en sal leerders help om Afrikaans onder die knie te kry. Hierdie boek bevat ook twee begripstoetse per hoofstuk, sowel as ’n konsepvraestel vir eksamenvoorbereiding. 
€9.99
भुगतान की विधि

लेखक के बारे में

Alta Engelbrecht het haar BA(Ed)-graad (1981), Hon (1991) en M(Ed) (2004) by Tuks verwerf. Sy het ‘n Ph D (2009) in kurrikulumstudies, waarin sy doseer (BEd-vak). Haar M(Ed) (2002) het gehandel oor ideologiese verandering in SA i.v.m. rastentoonstellings in taalhandboeke. Sy is die skrywer van die Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart.
भाषा अफ्रीकी ● स्वरूप PDF ● पेज 184 ● ISBN 9781776073245 ● फाइल का आकार 24.1 MB ● प्रकाशक Best Books ● प्रकाशित 2020 ● संस्करण 1 ● डाउनलोड करने योग्य 24 महीने ● मुद्रा EUR ● आईडी 7445179 ● कॉपी सुरक्षा Adobe DRM
एक DRM सक्षम ईबुक रीडर की आवश्यकता है

एक ही लेखक से अधिक ईबुक / संपादक

173,662 इस श्रेणी में ईबुक