Visa, Mastercard, Amexco, Discover, ELV, Paypal
Bitte beachten Sie unsere AGB und Datenschutzbestimmungen

Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die regswêreld ook propvol menslike drama, intrige, soms groot domheid en baie kere vol patos is.Dis 'n kleurvolle kaleidoskoop van die baie ligter fasette van die regspleging. In die geheel en ten diepste is dit die skrywer se eie nostalgiese, soms aweregse maar veral passievolle terugblik op sy eie moeisame klimtog teen die steil berghange van die regslandskap.
Format
EPUB-ebook
Sprache
Seiten
160
abrufbar
24 Monate
Kopierschutz
Adobe DRM
Verlag
Kees van Dijkhorst
Ausgabe
1. Auflage ()
Artikel
DG5464208

'Die Hof Verdaag' von Kees Van Dijkhorst ist ein digitales EPUB ebook zum direkten download auf PC, Mac, Notebook, Tablet, iPad, iPhone, Smartphone, eReader - nicht aber auf Kindle. Sie benötigen eine DRM-fähige Reader-Ausstattung.

Zuletzt geklickt

Kundenmeinungen

Beliebte Suchbegriffe

Die Hof Verdaag EPUB ebook download Kees Van Dijkhorst EPUB
Only bots will follow this link
Katalog
Support
Loading