Jossie Tredoux is “n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n swakplek: sy seuntjie Denzil, die appel van sy oog.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 117 ● ISBN 9780799377903 ● Verlag LAPA Uitgewers ● Erscheinungsjahr 2016 ● herunterladbar 3 mal ● Währung EUR ● ID 5206406 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie