Jossie Tredoux is ”n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n swakplek: sy seuntjie Denzil, die appel van sy oog.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 117 ● ISBN 9780799377903 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2016 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206406 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader