Jossie Tredoux is »n dominee wat haar nie deur konvensies aan bande laat lê nie. Die streng nuwe skoolhoof se manier van doen bots met haar spontane benadering. Maar hy het ’n swakplek: sy seuntjie Denzil, die appel van sy oog.
Idioma Africaans ● Formato EPUB ● Páginas 117 ● ISBN 9780799377903 ● Editorial LAPA Uitgewers ● Publicado 2016 ● Descargable 3 veces ● Divisa EUR ● ID 5206406 ● Protección de copia Adobe DRM
Requiere lector de ebook con capacidad DRM